Vreesloos: 'n Ses-Week Reis Voorbeeld

WEEK 3: O HERE, EK IS SWAK
DIE WATER VAN SY WOORD
Lees Psalm 103.
Wat se die psalmdigter van God se liefde en begrip vir jou? Wees vertroos as jy nie mooi weet hoe om die Here te volg nie. Wees gerusgestel in jou swakheid en onvermoe! In jou swakheid en onvermoe sal jy sterker vashou aan Jesus! Jesus het Homself niks gemaak, wetende dat Hy in die gelykenis van 'n mens gebore is. Hy het Homself verneder. Verneder jouself. Volg Christus se voorbeeld en vra God vir Sy genade en hulp.
WANDEL IN WAARHEID
Vra God om jou die genade te gee selfs om hulp te vra. Vra Hom dan om jou te wys hoe om Hom te volg. Dikwels, wanneer ons dink ons weet wat ons doen, het ons reeds verdwaal. Lees Psalm 103 weer deur. Wat leer jy omtrent God, Sy karakter, Sy herdershart? Kies een ding omtrent God en Sy karakter om vandag aan vas te hou en te gebruik in jou gebedstyd.
FOKUS DIE OË VAN JOU HART
Herhaal vandag se kernverse sag vir jouself. Bêre dit in jou hart, mediteer daaroor en maak dit jou gebed deur die dag.
Matteus 5:3-5
‘Gelukkig is dié mense wat weet hoe nodig hulle God het, want die koninkryk van die hemele is húlle deel. Gelukkig is die treurendes, want God sal self hulle trane afvee. Gelukkig is dié wat sag van hart is, want die nuwe aarde sal hulle erfporsie wees.

Aangaande hierdie leesplan

Leer hoe om verby die vrees wat jou oorweldig en terughou in jou geloof te beweeg, en geniet ‘n hele nuwe lewe van vryheid, vreesloosheid, en effektiwiteit in jou lewe en getuienis! Ideaal vir besige moeders, enkellopende dames, en studente.
More
We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: http://www.thistlebend.org/