Vreesloos: 'n Ses-Week Reis Voorbeeld

WEEK 2: HERE, IS U IN DIE STORM?
DIE WATER VAN SY WOORD
Lees Jesaja 45:5. Gaan voort om hierdie vers te oorweeg in die lig van alles wat jy gelees en gebid het tot dusver in hierdie studie.
OORDINK
Wat wil die Here he moet jy doen met wat jy geleer het? Wat moet verander in jou manier van dink, optree, reageer of jou week beplan? Is daar 'n Skriffie waaraan Hy wil he jy groot waarde moet heg? Hoe kan jy dit prakties doen? Bring dit alles voor die Here in gebed.
Staan stil en dink. Is dit waarheid of gevoel? Is dit die Here of is dit ek? Onthou om jouself af te vra, gaan ek my gevoelens glo, my gedagtes, of gaan ek God en Sy Woord glo? Kies hierdie dag wie julle wil dien. (Josua 24:15).
Bring enige vertwyfeling wat jy het voor die Here. Vra Hom om jou groter begrip te gee tydens die volgende paar weke.
FOKUS DIE OE VAN JOU HART.
Herhaal sag vandag se fokusvers vir jouself. Bêre dit in jou hart, mediteer daaroor en maak dit jou gebed regdeur die dag.
Deuteromomium 32:39
Besef dit tog: Ek, Ek is die Here! Naas My is daar geen ander God nie. Ek maak dood en Ek gee lewe. Ek maak siek en Ek maak gesond. Uit my mag word niemand bevry nie.

Aangaande hierdie leesplan

Leer hoe om verby die vrees wat jou oorweldig en terughou in jou geloof te beweeg, en geniet ‘n hele nuwe lewe van vryheid, vreesloosheid, en effektiwiteit in jou lewe en getuienis! Ideaal vir besige moeders, enkellopende dames, en studente.
More
We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: http://www.thistlebend.org/