Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Vreesloos: 'n Ses-Week Reis Voorbeeld

Fearless: A Six-Week Journey

DAG 15 VAN 42

WEEK 2: HERE, IS U IN DIE STORM?

DIE WATER VAN SY WOORD
Lees Jesaja 45:5. Oorweeg hierdie vers in die lig van alles wat jy gelees en gebid het tot dusver in hierdie studie.

OORDINK
Hoe stem jou gedagtes, jou gevoelens en jou geloof ooreen met God se Woord? Waarmee sukkel jy? Waarvoor is jy dankbaar? Wat is vandag duideliker as wat dit voorheen was? Neem hierdie dinge in gebed na die Here toe.

FOKUS DIE OË VAN JOU HART
Herhaal sag vandag se kernvers vir jouself. Bêre dit in jou hart, mediteer daaroor en maak dit jou gebed regdeur die dag.

Deuteromomium 32:39
Besef dit tog: Ek, Ek is die Here! Naas My is daar geen ander God nie. Ek maak dood en Ek gee lewe. Ek maak siek en Ek maak gesond. Uit my mag word niemand bevry nie.

Aangaande hierdie leesplan

Fearless: A Six-Week Journey

Leer hoe om verby die vrees wat jou oorweldig en terughou in jou geloof te beweeg, en geniet ‘n hele nuwe lewe van vryheid, vreesloosheid, en effektiwiteit in jou lewe en getuienis! Ideaal vir besige moeders, enkellopende dames, en studente.

More

We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: http://www.thistlebend.org/