Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Vreesloos: 'n Ses-Week Reis Voorbeeld

Fearless: A Six-Week Journey

DAG 20 VAN 42

Week 3: O Here, ek is swak

DIE WATER VAN SY WOORD
Lees Matteus 5:5; 2 Korintiërs 12:10 en Galasiërs 4:9.

Watter waardelose aardse dinge oefen 'n aantrekkingskrag op jou uit? Wat is die goeie goed wat die heel beste dinge oorheers?

LEEF IN DIE WAARHEID
Wat is daar in hierdie wêreld wat jy bang is om te verloor, in die proses om vir die ewige te versamel? Wat is jy bang om op die spel te plaas om Jesus heelhartig te volg? Is daar enige gewoontes of tradisies waarby jou familie of kerk hou, waaroor jy glo dat God wil hê dat jy jou daarvan moet losmaak?

RIG JOU HART
Herhaal vandag se kernverse in jou gedagtes. Bewaar dit in jou hart, besin daaroor en maak dit deel van jou gebede regdeur die dag.

Matteus 5:3-5
"Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel. Geseënd is dié wat treur, want hulle sal vertroos word. Geseënd is die sagmoediges, want hulle sal die nuwe aarde ontvang."

Aangaande hierdie leesplan

Fearless: A Six-Week Journey

Leer hoe om verby die vrees wat jou oorweldig en terughou in jou geloof te beweeg, en geniet ‘n hele nuwe lewe van vryheid, vreesloosheid, en effektiwiteit in jou lewe en getuienis! Ideaal vir besige moeders, enkellopende dames, en studente.

More

We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: http://www.thistlebend.org/