Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Vreesloos: 'n Ses-Week Reis Voorbeeld

Fearless: A Six-Week Journey

DAG 37 VAN 42

WEEK 5: VREES GOD

DIE WATER VAN SY WOORD
Lees en mediteer oor Psalm 19:9, Psalm 111:10, Spreuke 1:7, Spreuke 14:26-27, Spreuke15:16. Wat leer jy oor die vrees van God?

STOP en dink. Vra jouself, leef ek in die waarheid? Wandel ek in die waarheid? Is waarheid my God, of is dit gevoel? Gaan ek vertrou hoe ek voel, en staat maak op my eie insig, of gaan ek my vetroue in God plaas en in sy woord? Kies vandag wie jy wil dien
Josua 24:15 Bid dan as volg : Onse Vader wat in die hemel is, laat U naam geheilig word. Laat U koningkryk kom, laat U wil geskied, soos in die hemel, net so ook op die aarde
Matteus 6:9-10.Vra God om jou deur die volgende paar weke 'n dieper insig te gee. Wat wil Hy hê moet jy doen met die kennis wat jy deur jou studies verkry het? Wat moet verander aan die manier wat jy dink, optree, reageer of in hoe jy jou week skeduleer? Is daar 'n skrif wat Hy wil hê wat jy op jou hart moet skryf? Hoe kan jy dit in die praktyk toepas? Bring dit alles na God toe in gebed.FOKUS DIE Oë VAN JOU HART
Sê Galasiërs 2:20 hardop op vanuit jou geheue.Galasiërs 2:20
Ek is saammet Christus gekruisig. Ek lewe nie meer nie, maar Christus lewe in my. En die lewe wat ek nou lewe in die vlees lewe ek met geloof in die Seun van God, wat my so liefgehad het dat Hy sy lewe vir my gegee het.

Aangaande hierdie leesplan

Fearless: A Six-Week Journey

Leer hoe om verby die vrees wat jou oorweldig en terughou in jou geloof te beweeg, en geniet ‘n hele nuwe lewe van vryheid, vreesloosheid, en effektiwiteit in jou lewe en getuienis! Ideaal vir besige moeders, enkellopende dames, en studente.

More

We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: http://www.thistlebend.org/