Vreesloos: 'n Ses-Week Reis Voorbeeld

Week 1: Die Wind en die Golwe
DIE WATER VAN SY WOORD
Lees Mattheus 14:31-33.
Dink na oor wat God aan jou openbaar het op dae 3-8. Jy kan terugblaai deur die dae en sien waaraan die Here jou herinner. Dink oor hoe die Here hierdie week tot jou hart gespreek het.
OORDINK
Stop en dink. Vra, Wandel ek in die waarheid? Wandel ek in die waarheid? Is Waarheid my Here, of is dit om te voel? Gaan ek my gevoelens glo, steun op my eie insig, of gaan ek God en Sy Woord glo? Kies dan vir julle vandag wie julle wil dien (Josua 24:15).
Vra die Here om jou groter begrip te gee gedurende die volgende paar weke. Wat wil Hy he moet jy doen met wat jy geleer het? Wat moet verander in jou manier van dink, optree, reageer of jou week beplan? Is daar 'n Skriffie waaraan Hy wil he jy groot waarde moet heg? Hoe kan jy dit prakties doen? Bring dit alles voor die Here in gebed.
FOKUS DIE OE VAN JOU HART
Se Mattheus 14:31-33 uit jou kop op.
Mattheus 14:31-33
Dadelik het Jesus Sy Hand uitgesteek, hom gegryp en vir hom gesë:"Kleingelowige, waarom het jy begin twyfel?" Daarop het hulle in die skuit geklim, en die wind het gaan lê. Die manne in die skuit het voor Jesus gekniel en gesê:"U is waarlik die Seun van God."

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Leer hoe om verby die vrees wat jou oorweldig en terughou in jou geloof te beweeg, en geniet ‘n hele nuwe lewe van vryheid, vreesloosheid, en effektiwiteit in jou lewe en getuienis! Ideaal vir besige moeders, enkellopende dames, en studente.
More
We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: http://www.thistlebend.org/