Vreesloos: 'n Ses-Week Reis Voorbeeld

WEEK 2: HERE, IS U IN DIE STORM?
DIE WATER VAN SY WOORD
Lees Efesiërs 1:11 en Handelinge 4:23-31.
Dink jy ooit by jouself, Hoe lank nog Here? Is dit nodig, Here? Sal ek ooit oorwin? Terwyl jy lees, vra die Here om jou Sy genade en ontferming te gee en jou selfgesentreerde, menslike denkwyse te verdryf. Vra die Here die geloof om vir Hom te sê, “Doen met my soos U wil, Here.”
WANDEL IN WAARHEID
Kom ons maak Handelinge 4:29-31 ons gebed: wat ookal gebeur, hoe bang ons ookal voel of hoe dinge ookal lyk, ons sal voortgaan in die Gees deur geloof, vreesloos! Wend jouself tot die Here en roep uit na Hom. Vra Hom om te doen wat slegs Hy kan, maar vra ook dat Hy jou help om te doen wat jy moet om in geloof te lewe, nie in vrees nie.
FOKUS DIE OË VAN JOU HART
Herhaal sag vandag se kernvers vir jouself. Bêre dit in jou hart, mediteer daaroor en maak dit jou gebed regdeur die dag.
Deuteronomium 32:39
“Besef dit nou: Ek, ja, Ek is die Here! Daar is geen ander god as Ek nie. Ek is die Een wat doodmaak en wat lewe gee; Ek is die een wat verwond en gesond maak. Niemand kan uit my krag gered word nie.”

Aangaande hierdie leesplan

Leer hoe om verby die vrees wat jou oorweldig en terughou in jou geloof te beweeg, en geniet ‘n hele nuwe lewe van vryheid, vreesloosheid, en effektiwiteit in jou lewe en getuienis! Ideaal vir besige moeders, enkellopende dames, en studente.
More
We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: http://www.thistlebend.org/