Vreesloos: 'n Ses-Week Reis Voorbeeld

WEEK 2: HERE, IS U IN DIE STORM?
DIE WATER VAN SY WOORD
Lees Deuternomium 32:39 (of Deuternomium 32:1-43) en 1 Samuel 2:1-10.
Let op wat leer omtrent die Here in hierdie gedeeltes.
WANDEL IN WAARHEID
Deurdink die Skrifte wat jy vandag gelees het. God beskryf Homself as Een wat doodmaak, Een wat vernietig. Het jy ooit voorheen hieroor nagedink? God is bo alle dinge, Hy regeer as Koning oor hemel en aarde. Niks kan gebeur wat Hy nie magtig, toelaat of goedkeur nie. Hy bereik altyd Sy hoogste en beste te alle tye. Hy laat werklik ALLE dinge meerwerk ten GOEDE. Hy is die heeltyd goed en die heeltyd God. Fokus hierop as jy bid vandag.
FOKUS DIE Oë VAN JOU HART
Herhaal saggies vandag se fokusgedeelte vir jouself. Bere dit in jou hart, oordink dit en maak dit jou gebed deur die dag.
Deuternomium 32:39
Aanskou nou dat dit Ek is en dat daar geen ander god naas My is nie; Ek maak dood en maak lewend, Ek het verbrysel en Ek genees; en daar is niemand wat uit My hand red nie.

Aangaande hierdie leesplan

Leer hoe om verby die vrees wat jou oorweldig en terughou in jou geloof te beweeg, en geniet ‘n hele nuwe lewe van vryheid, vreesloosheid, en effektiwiteit in jou lewe en getuienis! Ideaal vir besige moeders, enkellopende dames, en studente.
More
We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: http://www.thistlebend.org/