Maar daar is ook geskryf:
Wanneer jou vyande honger is,
dan moet jy vir hulle kos gee
om te eet,
en wanneer hulle dors is,
dan moet jy vir hulle iets gee
om te drink.
As jy dit doen, dan sal hulle
baie skaam word,
hulle sal nie meer jou vyande
wil wees nie.