1
Johannes 12:26
Die Bybel 2020-vertaling
As iemand My wil dien, laat hy My volg; en waar Ek is, daar sal my dienskneg ook wees. As iemand My dien, sal die Vader hom eer.
Vergelyk
Verken Johannes 12:26
2
Johannes 12:25
Wie sy lewe liefhet, verloor dit; maar wie sy lewe in hierdie wêreld gering ag, sal dit vir die ewige lewe behou.
Verken Johannes 12:25
3
Johannes 12:24
Amen, amen, Ek sê vir julle: As 'n koringkorrel nie in die grond val en sterf nie, bly dit net een enkele korrel; maar as dit sterf, dra dit baie vrug.
Verken Johannes 12:24
4
Johannes 12:46
Ek het as 'n lig na die wêreld gekom, sodat elkeen wat in My glo, nie in die duisternis sou bly nie.
Verken Johannes 12:46
5
Johannes 12:47
En as iemand my woorde hoor en dit nie bewaar nie, veroordeel Ek hom nie, want Ek het nie gekom om die wêreld te veroordeel nie, maar om die wêreld te verlos.
Verken Johannes 12:47
6
Johannes 12:3
Toe het Maria 'n litra egte, uiters kosbare nardusolie geneem, die voete van Jesus gesalf en met haar hare sy voete afgedroog. En die huis is deurtrek met die geur van die olie.
Verken Johannes 12:3
7
Johannes 12:13
palmtakke gevat en Hom tegemoetgegaan en aanhoudend uitgeroep, “Hosanna! Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here!” en: “Die Koning van Israel!”
Verken Johannes 12:13
8
Johannes 12:23
Maar Jesus antwoord hulle: “Die uur het gekom dat die •Seun van die Mens verheerlik moet word.
Verken Johannes 12:23
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's