1
Spreuke Spreuke Van Salamo 10:22
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Die seën van die HERE, dit maak ryk, en Hy voeg geen droefheid daarby nie.
Vergelyk
Verken Spreuke Spreuke Van Salamo 10:22
2
Spreuke Spreuke Van Salamo 10:19
In die veelheid van woorde ontbreek die sonde nie, maar hy wat sy lippe terughou, is wys.
Verken Spreuke Spreuke Van Salamo 10:19
3
Spreuke Spreuke Van Salamo 10:12
Haat verwek twis, maar liefde bedek alle sondes.
Verken Spreuke Spreuke Van Salamo 10:12
4
Spreuke Spreuke Van Salamo 10:4
Hy word arm wat met 'n slap hand handel, maar die hand van die vlytiges maak ryk.
Verken Spreuke Spreuke Van Salamo 10:4
5
Spreuke Spreuke Van Salamo 10:17
Hy is op die weg van die lewe wat tug bewaar, maar hy wat teregwysing weier, dwaal.
Verken Spreuke Spreuke Van Salamo 10:17
6
Spreuke Spreuke Van Salamo 10:9
Hy wat opreg wandel, wandel sekerlik; maar hy wat sy weë verdraai, sal bekend word.
Verken Spreuke Spreuke Van Salamo 10:9
7
Spreuke Spreuke Van Salamo 10:27
Die vrees van die HERE verleng die dae, maar die jare van die goddelose word verkort.
Verken Spreuke Spreuke Van Salamo 10:27
8
Spreuke Spreuke Van Salamo 10:3
Die HERE sal nie toelaat dat die siel van die regverdige honger ly nie, maar die goed van die goddelose verdryf Hy.
Verken Spreuke Spreuke Van Salamo 10:3
9
Spreuke Spreuke Van Salamo 10:25
Soos 'n stormwind verbygaan, so is die goddelose nie meer nie, maar die regverdige is 'n ewige fondament.
Verken Spreuke Spreuke Van Salamo 10:25
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's