In ons plek: Lydingstyd leesstukkies deur "Time of Grace"Voorbeeld
![In Our Place: Lenten Devotions From Time of Grace](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapistaging.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans-staging%2F1381%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Daar is geen veroordeling
Die Here Jesus, God vanaf alle tye, het menslike vlees aangeneem en op aarde kom leef as persoon vir 'n paar redes. Maar die hoofrede is om hulle wie se lewens in slawerny isdeur hulle vrees vir die dood vry te maak, soos die skrywer aan die Hebreërs dit stel in die tweede hoofstuk.
Jesus het 'n vervangingslewe vir ons gely, onderworpe aan al die wette van God en die mens en hulle volkome nagekom. Hy het Sy liggaam oorgegee aan misbruik en lyding, wetende dat op daardiemanier die straf wat ons verdien volkome weggedraai is op Hom. Laastens het Hy aan die dood oorgegee en deur die groot omruiling wat plaasgevind het op Golgotha, het ons dood Sy dood geword en Sy onskuld het ons s'n geword.
Die uitloop? "Daar is nou geen veroordeling vir hulle wat in Christus Jesus is nie, want deur Christus stel die wet van die Gees van lewe my vry van die wet van sonde en dood" (Rom 8:1,2) Hier is hoekom jy God nooit weer te vrees nie. Jou sondes is vrygespreek, almal van hulle, objektief, gratis, lank terug, sonder verwysing na jou prestasie. Dit is erfenis, nie betaling. Dit is joune--almal wat dit glo, het dit.
God bedoel dit werklik - geen veroordeling beteken geen veroordeling. Jy kan nou asemhaal.

Aangaande hierdie leesplan
![In Our Place: Lenten Devotions From Time of Grace](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapistaging.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans-staging%2F1381%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Hierdie leesplan sal jou deur die Lydenstyd neem, wat vir ons die ongelooflike stories van die lyding, veroordeling en dood van Jesus Christus in ons plek, vertel.
More
We would like to thank Time of Grace Ministry for providing this plan. For more information, please visit: www.timeofgrace.org