In ons plek: Lydingstyd leesstukkies deur "Time of Grace"Voorbeeld
AsWoensdag
Miskien het jy medewerkers van 'n weeksdag aanbiddingsdiens sien kom, grysgesmeer op hulle voorkoppe. Sommige Christen Kerke gebruik nie net die term "AsWoensdag" om die begin van die Lydingstydperk aan te dui nie, maar hulle sit letterlik as op die aanbidders as 'n herinnering aan ons sondes, ons sterflikheid en die verskriklike prys wat betaal moes word om albei te verwyder.
Of jy as op jou voorkop het of nie, is dit toepaslik in hierdie tyd om met nederigheid, op jou knieë, na die Here te kom, wetende en erkennend hoe nodig jy 'n Verlosser het. "Ek is niks behalwe stof en as," het Abraham eenkeer gesê (Genesis 18:27) en so is ons ook.
Geskep deur God, ons leef in God se wêreld, onder God se wet en aanspreeklik tot God se oordeel, is ons in 'n slegte posisie. Ons oorgeërfde sondige DNA maak ons skuldig in God se oë selfs voordat ons gebore is en ons voeg gretiglik by by die hoop van boosheid elke dag wat ons leef. Die skuld wat ons dra bring God se uitspraak: “Na stof sal jy terugkeer.”
Slegter nog: “Jy sal hel toe gaan.”
Maar die seisoen van die Lydingstydperk bring vir ons die ongelooflike stories van die lyding, veroordeling en dood van Jesus Christus in ons plek. Hy is die Lam van God wat die sondes van die wêreld verwyder. Hy is die Lam van God wat jou sonde, skuld en veroordeling verwyder. En die as.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Hierdie leesplan sal jou deur die Lydenstyd neem, wat vir ons die ongelooflike stories van die lyding, veroordeling en dood van Jesus Christus in ons plek, vertel.
More
We would like to thank Time of Grace Ministry for providing this plan. For more information, please visit: www.timeofgrace.org