In ons plek: Lydingstyd leesstukkies deur "Time of Grace"Voorbeeld
Jy sal ook lewe!
Ons hou almal van stabiliteit in ons lewens. Ons hou daarvan om aan te neem dat alles dieselfde sal bly, hanteerbaar. Ons is bang vir ontwrigtende veranderinge -- om afgelê of afgedank te word, beserings opdoen in 'n motorongeluk of gehospitaliseer te word met 'n siekte. Erger nog -- ons is bang om in 'n versorgingseenheid te bly of geskuif te word na 'n mediese herberg.
Martha se nagmerrie het waar geword--Jesus, die Geneesheer, het te laat in Betanië aangekom om haar broer, Lazarus, te red. " 'Here,' het Martha vir Jesus gesê, 'as u hier was, sou my broer nie gesterf het nie.'.... Jesus het vir haar gesê, 'Jou broer sal weer opstaan' " (Joh 11:21-23).
Dit is leë gepraat vanaf een sterweling tot 'n ander. Maar daardie woorde het vanaf Jesus gekom, Here en Meester oor sonde, siekte, dood en die hel. Sy opstanding het aan Hom die krag en outoriteit gegee om die dood om te keer. Hy het daardie krag gedemonstreer by Lazarus se graf deur die dooie man te beveel om uit te kom en te leef. Daardie herstelde dooie man is 'n demonstrasie model van wat Jesus op 'n groot skaal aan die einde van tyd gaan doen.
Die opstandieng van Jesus kalmeer ons diepste vrese. Die opstanding van Jesus waarborg die vergifnis van ons sonde. Daar is geen veroordeling vir hulle wat in Christus is nie. Die opstanding van Jesus waarborg joune. Hy leef. Jy sal ook.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Hierdie leesplan sal jou deur die Lydenstyd neem, wat vir ons die ongelooflike stories van die lyding, veroordeling en dood van Jesus Christus in ons plek, vertel.
More
We would like to thank Time of Grace Ministry for providing this plan. For more information, please visit: www.timeofgrace.org