In ons plek: Lydingstyd leesstukkies deur "Time of Grace"Voorbeeld
Wie het dit gedoen?
Daar is baie skuld rond te gooi vir die wreedaardige kruisiging van Jesus Christus. Die Israelies se godsdienstige leiers het Sy middernag inhegtenisneming beraam. Judas het Hom met 'n soen verraai. Die Joodse raad het Hom op valse aanklagte skuldig bevind. Die Romeinse regstelsel het hom opgeoffer om 'n skare tot rus te bring.
Verbaas dit jou om te weet dat die tugtigende hand van God die Vader agter dit alles was? Ernstig! Die profeet Jesaja neem ons agter die skerms om die ware betekenis van die oorsaak van die lyding en dood van Christus te sien. "Tog was dit die Here se wil om Hom te vergruis en Hom te laat ly... om Sy lewe 'n skuldoffer te maak" (Jes 53:10). Ons is onder die skuldiges wat Hom doodgemaak het, want ons sonde maak ons medepligtiges. God die Vader het Hom gestraf in plaas van vir ons en Hy het die houe en die hammer van spykers gevat, want 'n wêreld van sonde is gestraf.
Maar deur Christus se wonde is ons genees. Deur 'n fantastiese Goddelike omruiling is ons skuld op Hom geplaas en Sy heiligheid op ons. Deur jou geloof in Christus kyk die Vader nou na jou asof jy nooit gesondig het nie, asof jy so heilig is as Sy Seun.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Hierdie leesplan sal jou deur die Lydenstyd neem, wat vir ons die ongelooflike stories van die lyding, veroordeling en dood van Jesus Christus in ons plek, vertel.
More
We would like to thank Time of Grace Ministry for providing this plan. For more information, please visit: www.timeofgrace.org