In ons plek: Lydingstyd leesstukkies deur "Time of Grace"Voorbeeld

Onskuldig
Dit is nie moeilik om die Fariseërs van Jesus se tyd te verag vir hulle kleinlike eenvoudigheid, hulle selfregverdigende oordeel oor ander en hulle blindheid vir hulle eie groot sonde. Dit is nie moeilik om Jesus se dissipels te spot as afgestompte dwase wat gewoonlik Jesus se missie en agenda verkeerd verstaan het nie. Dit is nie moeilik om rond te kyk en boosdoeners oral te sien nie.Het jy al die boosdoener in die spieël gesien.Die Romeise soldate het vir Jesus gekruisig. Die Joodse Sanhedrin het Jesus gekruisig. Die Romeinse wetstelsel, insluitende die goewerneur, Pontius Pilatus, het Jesus gekruisig. Jesaja het ook en so ook ons. "Hy was verag en verwerp deur mense; 'n man van smarte en gewoond aan rou; en as een vanwie mense hulle gesig weggedraai het is Hy verag en ons het hom nie geag nie." (Jes 53:3)Dit is vir al daardie sondige mense -en dit is vir ons-dat Jesus nodig gehad het om na ons wêreld te kom om gebore te word, om volmaak te leef en om onskuldig te sterf. Dit is Sy offer wat die bloedbetaling vir ons doen. Dit is Sy dood wat die Vader laat sê: "Onskuldig" oor ons.
Dit is deur Sy wonde en Sy wonde alleen dat ons genees word.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie leesplan sal jou deur die Lydenstyd neem, wat vir ons die ongelooflike stories van die lyding, veroordeling en dood van Jesus Christus in ons plek, vertel.
More
We would like to thank Time of Grace Ministry for providing this plan. For more information, please visit: www.timeofgrace.org