In ons plek: Lydingstyd leesstukkies deur "Time of Grace"Voorbeeld

Neerderige grootheid
Die eerste stories oor Jesus waarvan kinders waarskynlik die meeste hou, is die oor sy krag. Wat 'n werker van wonders is Hy nie! Heer van die see, meester van die storms, oorheerser van siektes, oorwinnaar oor duiwels, opwekker van die wat dood is--daar is niks wat Hy nie kan doen nie. Hy is die uiteindelike superhero, koeler as Batman of Superman.
Soos mens ouer word, leer 'n mens om Jesus selfs meer te waardeer in Sy dade van nederige diens. Een van sy mees kragtigste stories in die hele Woord kom van "Maundy Thursday evening." 'n Paar uur voor sy kruisiging, leer Hy Sy dissipels 'n onvergeetlike les oor hoe diennaarleierskap lyk.
Terwyl Hy voor elkeen kniel, vat hy 'n skottel met water en 'n handdoek en was hulle voete. "Verstaan julle wat Ek vir julle gedoen het?.... As Ek dan, jou Here en leermeester, julle voete gewas het, moet julle ook mekaar se voete was" (Joh 13:12,14)
Dit is deur diens en leiding dat Jesus ons verlos het. Dit is sy voorbeeld van nederige diens wat ons houding elke dag inspireer. Sou die mense om jou sê dat jy ten minste soms hardkoppig, trots of selfs arrogant lyk of klink? Transpireer jy automaties na 'n plek waar die agenda jou gemak, jou wense en jou plesier inhou?
Hoe lyk voete-was-nederigheid in jou huis? Maak 'n lys van drie voorbeelde en doen dit vandag?

Aangaande hierdie leesplan

Hierdie leesplan sal jou deur die Lydenstyd neem, wat vir ons die ongelooflike stories van die lyding, veroordeling en dood van Jesus Christus in ons plek, vertel.
More
We would like to thank Time of Grace Ministry for providing this plan. For more information, please visit: www.timeofgrace.org