In ons plek: Lydingstyd leesstukkies deur "Time of Grace"Voorbeeld
Geseënd is die Koning
Niemand doen die prag en praal van Koninklikheid beter as Britanje nie. Elizabeth II heers al so lank dat net die oueres die laaste inhuldiging in 1953 kan onthou, maar aanstons sal die wêreld nog een sien. Die nuwe heerser sal in statige optog arriveer, agter die meesters se Hoof Dienskneg met St. Edward se soliede goue kroon en later toevertrou met die Goue Spore (gedateer vanaf 1189 nC), die koninklike handskoen, goue sfeer en goue septer.
Hoe anders was Jesus se koninklike tog om die Olyfberg en in Jerusalem in. Sy ryding was 'n donkievul, 'n klein diertjie wat skaars sy kop bo die skare sou kon uitlig. En tog het so baie mense in die skare Hom erken as koninklik dat hulle begin uitroep het: "Geseënd is die koning wat kom in die Naam van die Here!" (Luk 19:38). Die koninklike kleed wat op Hom gewag het, was 'n ou Romeinse weermag kleed; die septer wat aan Hom gegee is, was 'n dun riet; die kroon wat op Sy kop gesit is, was nie van goud, maar van dorings.
Die bloed wat by Sy gesig afgeloop het van die dorings was beide die bloed van 'n mens en van God. En dus het dit die krag om te koop en vry te maak. As 'n man het Christus ons in God se hof verteenwoordig; as God kan Hy die ganse mensdom van behoeftige sondaars verteenwoordig. Deur Sy wonde is ons genees.
Die Olyfberg het as 'n ander belangrike koninklike inlywingsprosessie gedien. Dit was van daardie presiese plek dat die opgestane Christus opgevaar het in die hemel in. Sy vernedering is nou vervang met heerlikheid; sy diensknegte is nou tien duisend maal tien duisende engele; sy teenwoordigheid en Gees vul die uitspansel; hy heers oor alle dinge tot voordeel van sy broers en susters. Deur vertroue is ons ook koninklikes. Hemelse koninklikes

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Hierdie leesplan sal jou deur die Lydenstyd neem, wat vir ons die ongelooflike stories van die lyding, veroordeling en dood van Jesus Christus in ons plek, vertel.
More
We would like to thank Time of Grace Ministry for providing this plan. For more information, please visit: www.timeofgrace.org