Kinders se AdventhuisVoorbeeld
Indien jy enige van die oordenkings oorgeslaan het, kan jy dit vandag met jou kinders inhaal en jul harte met die Woord van God bemoedig!
- Lees vandag se Skrifgedeelte (Matteus 1:21) en bid dat die Heilige Gees met jou in jou hart sal praat. Wat 'n onbeskryflike gawe het ons in Jesus, ons Verlosser!
- Dra jou dag in gebed aan God op. Vra die Here om vir jou wysheid, kennis en deernis te gee.
- Bid dat jou man en kinders die vrede van Jesus sal ervaar gedurende hierdie Kersfees. Vra ook in jou gebed vir Jesus dat almal in jou huis met mekaar oor die weg sal kom en mekaar baie lief sal hê.
*Maak seker dat jy op dag 25 van hierdie leesplan na die skakel gaan wat jou sal wys hoe gebed vir wysheid, kennis en deernis kan help om hierdie dae soveel beter te laat verloop!
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Liewe Mamma, voel dit of Kerstyd altyd in groot opwinding en chaos by jou verbyglip? Hierdie jaar kan dit anders wees. Ontdek hierdie Kersfees die kosbare liefde van Christus saam met jou kinders! Die Kinders se Adventhuis is 'n pragtige 25-dag leesplan, toegerus met 'n Adventhuis wat jy kan uitdruk. Dit sal help om jou kinders se harte op die Here te rig, en hierdie die mees betekenisvolle Kerstyd tot dusver te maak!
More
Ons wil graag "Help Club for Moms" bedank, wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek asseblief https://helpclubformoms.com vir meer inligting