Hoor Van God Elke OggendVoorbeeld
![Hearing From God Each Morning](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapistaging.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans-staging%2F210%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Altyd Beskikbaar
Die feit dat die Heilige Gees in ons woon bewys Sy bereidwilligheid om altyd beskikbaar wees om met ons te praat en ons te help wanneer ons Hom nodig het. Soos ons voortgaan om geestelik te groei sal ons versoeking ervaar, maar God het ons die Heilige Gees gegee om ons in staat stel om dit te weerstaan en die regte keuses in plaas van verkeerdes te maak.
Nietemin, geen mens is volmaak nie en ons sal foute maak. Maar God se vergifnis is altyd beskikbaar vir ons deur Jesus Christus. Ontvangs van hierdie vergifnis versterk ons en stel ons in staat om aan te hou om vorentoe te beweeg met God. Dit sit ook vrede in ons harte, maak ons vry en help ons om God se stem duidelik te hoor.
Om verslaan en veroordeel te voel deur elke fout wat ons maak, verswak ons. In plaas van ons energie gebruik om sleg te voel oor onsself, behoort ons dit te gebruik om seker te maak ons harte is ingestel op God se stem terwyl Hy ons lei in groter krag en 'n dieper verhouding met Hom. Sy vergifnis en Sy teenwoordigheid is altyd beskikbaar vir ons deur die Heilige Gees. Soos jy vandag God soek, bemoedig ek jou om Sy liefde en genade te ontvang. Sy arms is oop en Hy wag om tyd te spandeer saam met jou.
God se Woord vir jou vandag : Onthou dat die Heilige Gees altyd beskikbaar is vir jou.
Uit die boek Hoor van God Elke Oggend deur Joyce Meyer Copyright 2010 by Joyce Meyer. Gepubliseer deur FaithWords . Alle regte voorbehou.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
![Hearing From God Each Morning](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapistaging.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans-staging%2F210%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
In vandag se wêreld word ons omring deur geraas. Ons word oorweldig deur die stemme om ons- ons kinders, vriende, egmaat, en selfs onsself. Afgelei deur hierdie klanke, vergeet ons vinnig hoe om na die belangrikste stem van almal te luister - God se stem. Hierdie dagstukkies bied kort, bemagtigingde herinneringe wat jou sal inspireer en help om jou tyd met God jou eerste prioriteit te maak, 'n passie vir daaglikse tyd met Hom te ontwikkel, Sy antwoorde op jou gebede te verstaan en jou verhoudings te onderhou terwyl jy meer persoonlike tyd met God spandeer. Begin jou dag met iemand wat nie net jou meer lief het as wat jy jou kan verbeel nie, maar ook al die antwoorde het wat jy ooit sal nodighê!
More
We would like to thank Joyce Meyer Ministries for providing this reading plan. For more information, please visit: www.joycemeyer.org