Hoor Van God Elke OggendVoorbeeld
Wees Afwagtend
God se krag word vrygestel wanneer ons in geloof bid , vertrou en Hom glo , want geloof behaag . Afwagting is 'n kenmerk van geloof wat sy eie soort van krag dra - die krag van hoop. Geloof reik uit in die geestelike sfeer en verwag dat God Sy bonatuurlike krag sal betoon en doen wat geen mens op aarde kan doen nie. Twyfel, aan die ander kant, is bang niks goeds sal gebeur nie; dit behaag God nie en is nie iets wat Hy kan seën nie. Ons is kragteloos wanneer ons leef in twyfel, teleurstelling, en 'n gebrek aan vertroue in God.
Dink net aan 'n tyd toe jy nie seker was dat God jou sou tegemoet kom nie. Jy was nie in staat om baie kragtige gebede te bid nie, was jy? Onthou nou 'n tyd toe jou hart God ten volle vertrou het en jy regtig geglo dat Hy jou sou tegemoet kom.. Jy was toe in staat om te bid met 'n sekere gevoel van krag is, was jy nie? Dit is die krag van verwagting in gebed. Selfs as dinge nie uitwerk presies soos jy gehoop hulle sou nie, vertrou God om te weet wat die beste is en hou aan verwag dat Hy groot dinge sal doen.
God se Woord vir jou vandag : Verwag dat God groot dinge in jou lewe sal doen en bid met vrymoedigheid .
UIt die boek Hoor van God Elke Oggend deur Joyce Meyer. Kopiereg 2010 deur Joyce Meyer. Gepubliseer deur FaithWords . Alle regte voorbehou.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
In vandag se wêreld word ons omring deur geraas. Ons word oorweldig deur die stemme om ons- ons kinders, vriende, egmaat, en selfs onsself. Afgelei deur hierdie klanke, vergeet ons vinnig hoe om na die belangrikste stem van almal te luister - God se stem. Hierdie dagstukkies bied kort, bemagtigingde herinneringe wat jou sal inspireer en help om jou tyd met God jou eerste prioriteit te maak, 'n passie vir daaglikse tyd met Hom te ontwikkel, Sy antwoorde op jou gebede te verstaan en jou verhoudings te onderhou terwyl jy meer persoonlike tyd met God spandeer. Begin jou dag met iemand wat nie net jou meer lief het as wat jy jou kan verbeel nie, maar ook al die antwoorde het wat jy ooit sal nodighê!
More
We would like to thank Joyce Meyer Ministries for providing this reading plan. For more information, please visit: www.joycemeyer.org