Hoor Van God Elke OggendVoorbeeld
Bitterheid Verhinder Gehoor
Bitterheid teenoor God is 'n besliste verhindering om Sy stem te hoor . Wanneer bitterheid ookal probeer om 'n houvas op jou te kry, weier dit. Baie keer probeer die duiwel ons laat dink ons is die enigstes wat 'n moeilike tyd deurgaan. Ek wil nie onsimpatiek klink nie, maar hoe erg ons probleme ookal is, iemand anders het altyd 'n erger probleem.
'n Vrou het vir my gewerk wie se man uitgestap na nege en dertig jaar se getroude lewe. Hy het eenvoudig vir haar 'n nota gelos en is weg. Dit was 'n tragedie vir haar! Ek was so trots op haar toe sy na 'n paar weke vir my sê: " Joyce, bid asseblief vir my dat ek nie kwaad word vir God nie. Die Satan versoek my baie ernstig om kwaad te word vir Hom. Ek kan nie kwaad word vir God nie. Hy is die enigste Vriend wat ek het. Ek het Hom nodig!"
Bitterheid wou wortel skiet in die hart van my vriendin, omdat haar lewe het nie geword het wat sy gehoop het nie. . Wanneer ons seerkry , moet ons onthou dat elke mens 'n vrye wil het en dat ons nie daardie vrye wil kan beheer nie - selfs nie deur gebed nie. Ons kan bid dat God sal praat met die mense wat ons seermaak; ons kan Hom vra om hulle te lei om die regte ding te doen in plaas van die verkeerde, maar die uiteinde is dat Hy hulle moet toelaat om hul eie keuses te maak. As iemand 'n keuse maak wat ons seermaak, behoort ons God nie daarvoor te blameer en bitter te word teenoor Hom nie.
God se Woord vir jou vandag : As jy seerkry, moenie God ooit blameer nie. Hy is die beste Vriend wat jy het.
Uit die boek Hoor van God Elke Oggend deur Joyce Meyer. Kopiereg 2010 deur Joyce Meyer. Gepubliseer deur FaithWords . Alle regte voorbehou.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
In vandag se wêreld word ons omring deur geraas. Ons word oorweldig deur die stemme om ons- ons kinders, vriende, egmaat, en selfs onsself. Afgelei deur hierdie klanke, vergeet ons vinnig hoe om na die belangrikste stem van almal te luister - God se stem. Hierdie dagstukkies bied kort, bemagtigingde herinneringe wat jou sal inspireer en help om jou tyd met God jou eerste prioriteit te maak, 'n passie vir daaglikse tyd met Hom te ontwikkel, Sy antwoorde op jou gebede te verstaan en jou verhoudings te onderhou terwyl jy meer persoonlike tyd met God spandeer. Begin jou dag met iemand wat nie net jou meer lief het as wat jy jou kan verbeel nie, maar ook al die antwoorde het wat jy ooit sal nodighê!
More
We would like to thank Joyce Meyer Ministries for providing this reading plan. For more information, please visit: www.joycemeyer.org