Ewige VerbondVoorbeeld

Ewige Verbond

DAG 22 VAN 29

Oordenkingsvrae:

1. Wat het veroorsaak dat die wet ons nie kon red nie? Hoe het Christus bereik wat die wet nie kon nie?

2. Waarom moes God 'n nuwe verbond met Israel en Juda sluit? Wat is die nuwe verbond?

3. Hoe vestig Christus God se nuwe verbond? Wat word van ons vereis onder die nuwe verbond?

4. Wat ontvang ons van Christus onder die nuwe verbond?

5. Hoe hou nagmaal verband met die nuwe verbond? Waarom is nagmaal vir gelowiges in Christus 'n belangrike sakrament om aan deel te neem?

Dag 21Dag 23

Aangaande hierdie leesplan

Ewige Verbond

God het sedert die skepping verbonde met sy volk gesluit om sy karakter en planne vir die wêreld duidelik te maak. In Christus is al God se verbonde vervul. Deur Hom het ons vrede, hoop, sekuriteit, 'n toekoms, heiligheid en geregtigheid. Hierdie Bybelstudie sal die maniere hoe Christus deur die geskiedenis heen God se verbonde aan sy volk vervul het, uitlig en eindig met 'n gefokusde studie van die Kersverhaal

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://LoveGodGreatly.com