Daaglikse geestelike boodskappe met Greg LaurieVoorbeeld
Waarom ʼn Gewete Goed is
Jy sal nooit ophou sondig so lank as wat jy asemhaal nie. Selfs al is jy ʼn Christen, sal jy sondig. Daar is egter ʼn verskil tussen, om ʼn sondaar te wees en om in ʼn patroon van sonde te leef en as jy ʼn ware Christen is, sal jy nie in ʼn roetine van sonde leef nie.
Soos 1 Johannes 3 sê, “Elkeen wat deur God verwek is, hou nie aan sonde doen nie omdat God se saad in hulle bly. Hulle kan ook nie aanhou sonde doen nie omdat hulle deur God verwek is.” (vers 9).
As jy, as ʼn Christen, begin om in die verkeerde rigting te beweeg en dit oorweeg om iets sondigs te doen, kom jy onder die oortuiging van die Heilige Gees. Die feit dat jy bewus is daarvan dat dit verkeerd is en dat jy dit nie moet doen nie, is ʼn goeie teken en as jy op-eindig om te doen wat jy weet verkeerd is en baie (diep) skuldig daaroor voel, dan is dit ook ʼn goeie teken. Dit beteken dat die alarm in jou gewete werk.
Dit is soos ʼn rook alarm wat jou waarsku teen gevaar of die nodigheid daarvan om die batery om te ruil.
Dit is hoe ons gewete werk. Dit vertel ons dat dit wat ons doen verkeerd is.
Die tyd wat jy bekomerd moet wees, is waneer jy sonde pleeg en nie aangekla voel nie en waneer jy kan voort gaan met die sonde en geen skuldgevoel beleef nie. Dit beteken jou alarm werk nie of is ontkoppel, of jy het glad nie meer een nie.
Miskien het jy God se tugtende hand in jou lewe aangevoel. Miskien was jy aangekla, of jy beleef skuldgevoel. Juig! Dit beteken jou gewete werk. Wanneer God met jou afreken wanneer jy afdwaal, is dit ʼn aanduiding dat jy Sy kind is.
Ter opsomming: Jou gewete is soos ʼn rook alarm wat jou teen gevaar waarsku.
Kopiereg © 2012 deur Harvest Ministries. Alle regte voorbehou.
Skrif aanhalings is geneem uit die Bybel, Nuwe Lewende Vertaling, kopiereg 1996, 2004. Gebruik met die toestemming van Tyndale House Publishers, Inc., Wheaton, Illinois 60189. Alle regte voorbehou.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Dertig dae van opbouende geestelike gedagtes vanuit God se Woord aangebied deur pastoor Greg Laurie. Op sy reguit, geselsende manier bring Pastoor Greg relevante insig in die Woord en help jou om "God te ken en Hom bekend te maak" in jou daaglikse Christen wandel.
More
We would like to thank Greg Laurie and Harvest Ministries for providing this devotional. For more information, please visit: www.harvest.org