Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Vreesloos: 'n Ses-Week Reis Voorbeeld

Fearless: A Six-Week Journey

DAG 31 VAN 42

WEEK 5: VREES GOD

DIE WATER VAN SY WOORD
Lees Josua 1. Wat is God se gebooie aan Josua? Josua is 'n beeld van Christus. Ons is in Christus. Hoe moet ons voortgaan?

WANDEL IN WAARHEID
Oorweeg wat dit beteken om deur God gekies te wees vir 'n doel ver bo jou eie. Sien jy jouself as een van Sy uitverkorenes? Dink jy aan die feit dat Hy jou gekies het om Sy ambassadeur te wees voordat die aarde gevorm was? Sy priester? Oorweeg wat dit beteken om wat aan jou gegee is, te besit, of daarvolgens te leef. Terwyl jy weet dat God 'n roeping op jou lewe gele het, hoe kan jy sonder vrees voortgaan? Wie is jou groot erfdeel, volgens Galasiers 2:20?

FOKUS DIE OË VAN JOU HART
Herhaal sag vandag se fokusverse vir jouself. Bêre dit in jou hart, mediteer daaroor en maak dit jou gebed deur die dag.

Galasiers 2:20
Ek is met Christus gekruisig. Ek leef nie meer nie, maar Chirstus lewe in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur geloof in die Seun van God, wat my liefgehad en Homself vir my gegee het.

Aangaande hierdie leesplan

Fearless: A Six-Week Journey

Leer hoe om verby die vrees wat jou oorweldig en terughou in jou geloof te beweeg, en geniet ‘n hele nuwe lewe van vryheid, vreesloosheid, en effektiwiteit in jou lewe en getuienis! Ideaal vir besige moeders, enkellopende dames, en studente.

More

We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: http://www.thistlebend.org/