Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Vreesloos: 'n Ses-Week Reis Voorbeeld

Fearless: A Six-Week Journey

DAG 32 VAN 42

WEEK 5: VREES GOD

DIE WATER VAN SY WOORD
Lees 2 Krionieke 19-20.

Wat leer jy uit hierdie vertelling? Waar moet ons soek vir ons krag? Wie se stryd stry ons? Lees albei hoofstukke en let op sleutelfrases.

WANDEL IN WAARHEID
Wat moes Jehosafat doen? Wat moet jy doen wanneer jy 'n groot stryd het, wanneer dit lyk of alles uitmekaar wil val? Lees Psalm 91. Bid en loof God soos die psalm se.

FOKUS DIE OË VAN JOU HART
Herhaal sag vandag se fokusverse vir jouself. Bêre dit in jou hart, mediteer daaroor en maak dit jou gebed deur die dag.

Galasiers 2:20
Ek is met Christus gekruisig. Ek leef nie meer nie, maar Chirstus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur geloof in die Seun van God, wat my liefgehad en Homself vir my gegee het.

Aangaande hierdie leesplan

Fearless: A Six-Week Journey

Leer hoe om verby die vrees wat jou oorweldig en terughou in jou geloof te beweeg, en geniet ‘n hele nuwe lewe van vryheid, vreesloosheid, en effektiwiteit in jou lewe en getuienis! Ideaal vir besige moeders, enkellopende dames, en studente.

More

We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: http://www.thistlebend.org/