Vreesloos: 'n Ses-Week Reis Voorbeeld

WEEK 5: VREES GOD
DIE WATER VAN SY WOORD
Lees Deuternomium 31:9-13 en Psalm 25. Wat leer jy omtrent God uit hierdie verse?
WANDEL IN WAARHEID
Tree terug en oorweeg die gedagte dat alles wat jou lewe inkom, elke oomblik, elke dag, elke mens, elke ondervinding, elke omstandigheid goed of sleg is toegelaat, goedgekeur, bevestig en berei deur God. Vra Hom om jou te help om dit te sien as Sy werk in jou lewe, vormend en skawend aan jou om te wees wat Hy jou geskape het om te wees.
Jou dae is nie oorgelaat aan lukrake toeval nie. Jy word nie alleen tuis gelaat om vir jouself te sorg nie. Hy is nie net met jou nie, Hy bewaak, beskerm en dissiplineer jou. Vra Hom om jou te help om in hierdie waarheid te wandel. Vra Hom om jou te help om in die waarheid in Hom te wandel!
FOKUS DIE OE VAN JOU HART
Herhaal sag vandag se fokusverse vir jouself. Bêre dit in jou hart, mediteer daaroor en maak dit jou gebed deur die dag.
Galasiers 2:20
Ek is met Christus gekruisig. Ek leef nie meer nie, maar Chirstus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur geloof in die Seun van God, wat my liefgehad en Homself vir my gegee het.

Aangaande hierdie leesplan

Leer hoe om verby die vrees wat jou oorweldig en terughou in jou geloof te beweeg, en geniet ‘n hele nuwe lewe van vryheid, vreesloosheid, en effektiwiteit in jou lewe en getuienis! Ideaal vir besige moeders, enkellopende dames, en studente.
More
We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: http://www.thistlebend.org/