Elisa: Die Verhaal Van Belaglike GeloofVoorbeeld

Elisha: A Tale Of Ridiculous Faith

DAG 10 VAN 13

In 2 Konings 6:8-23, probeer die Aramese koning om Elisa te vang omrede hy die een was wat verantwoordelik was vir Israel se oorwinnings oor Aram. Elke keer wanneer die koning probeer om Israel aan te val, waarsku Elisa die koning van Israel bonatuurlik en verydel sy planne. Toe Elisa se assistent van die Aramese koning se poging hoor om Elisa gevange te neem, het hy bang geword totdat Elisa God gevra het om die assistent se oë oop te maak sodat hy die leërs van die Hemel kan sien wat aan hulle kant is. Om te sien hoe naby en magtig God se krag is, het Elisa se assistent die vertroue gegee wat hy nodig gehad het om vorentoe te beweeg.
Daar is tye in ons lewe wat ons baie soos Elisa se assistent is.
Dag 9Dag 11

Aangaande hierdie leesplan

Elisha: A Tale Of Ridiculous Faith

Elisa is een van die mees fasinerende mense in Die Woord van God. Hy was 'n profeet wie se geloof en wonderwerke amper belaglik voorkom. Gedurende hierdie 13 dae leesplan sal jy deur die lewe van Elisa lees en leer van sy voorbeeld oor hoe die lewe kan wees wanneer jy oorgee en besluit om met belaglike geloof te leef.

More

We would like to thank Pastor Craig Groeschel and LifeChurch.tv for providing this plan. For more information, please visit: www.lifechurch.tv