Elisa: Die Verhaal Van Belaglike GeloofVoorbeeld

Elisha: A Tale Of Ridiculous Faith

DAG 3 VAN 13

In 2 Konings 2:19-22, sien ons die eerste van baie wonderwerke wat Elisa verrig het. Sy eerste wonderwerk het daaruit bestaan dat Elisa die onbruikbare water vir die mense van Jérigo gesuiwer het. God het Elisa gebruik as ʼn kanaal van Sy liefde om in ander se behoeftes te voorsien. Net soos Elisa, gebruik God ons ook dikwels as ʼn kanaal van Sy liefde om dié in nood te help. Neem vandag tyd om te dink aan wie jy ken wat hulp kan gebruik en watter stappe jy kan neem om hulle by te staan om in hul behoeftes te voorsien. Wie het ʼn behoefte waarin jy kan voorsien? Wat is een stap wat jy sal neem om in daardie behoefte te voorsien?
Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Elisha: A Tale Of Ridiculous Faith

Elisa is een van die mees fasinerende mense in Die Woord van God. Hy was 'n profeet wie se geloof en wonderwerke amper belaglik voorkom. Gedurende hierdie 13 dae leesplan sal jy deur die lewe van Elisa lees en leer van sy voorbeeld oor hoe die lewe kan wees wanneer jy oorgee en besluit om met belaglike geloof te leef.

More

We would like to thank Pastor Craig Groeschel and LifeChurch.tv for providing this plan. For more information, please visit: www.lifechurch.tv