Daaglikse geestelike boodskappe met Greg LaurieVoorbeeld
Geheime Christine.
Het jy al ooit probeer om ʼn geheime Christen te wees? Dit is wat met Petrus gebeur het. Hy het probeer om saam te smelt met die houtwerk. Hy het Jesus op ʼn afstand gevolg en koud geraak, dus was hy aangetrokke tot die hitte van vyand se die vuur.
Op hierdie tydstip, was Petrus afgetakel, verslaan, swak en kwesbaar. Hoekom was hy enigsens in die Hoë Priester se binnehof? Volgens Matthéüs 26:58, “en hy het ingegaan en by die dienaars gaan sit om die einde te sien." Petrus het alles vergeet wat Jesus gesê het oor sy opstanding uit die dood. Nou het hy net gewag vir die einde - - die einde van Jesus se lewe ... die einde van Sy droom .... die einde van alles wat Hy kosbaar beskou het. Maar dit was nie die einde nie. Dit sou ʼn nuwe begin wees.
Hier was Petrus se probleem: hy was in die verkeerde plek met die verkeerde mense, op die punt om die verkeerde ding te doen en wanneer daardie passie in ons hart begin doodgaan, sal die vuur wat ons vir Christus gehad het, koud word en sal ons elders vir hitte gaan soek.
Die Bybel vertel ons:
"Welgeluksalig is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie; maar sy behae is in die wet van die HERE en hy oordink sy wet dag en nag. En hy sal wees soos ‘n boom wat geplant is by waterstrome, wat sy vrugte gee op sy tyd en waarvan die blare nie verwelk nie; en alles wat hy doen, voer hy voorspoedig uit. (Psalm 1: 1-3) [AOV]
Wanneer jy met die verkeerde mense uithang, by die verkeerde plek, op die verkeerde tyd, dan is dit net ʼn kwessie van tyd voordat jy die verkeerde ding doen.
Ter opsomming: Om Christus op ʼn afstand te volg, kan veroorsaak dat jy aangetrek word deur die vyand se kampuur.
Kopiereg © 2012 deur Harvest Ministries. Alle regte voorbehou.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Dertig dae van opbouende geestelike gedagtes vanuit God se Woord aangebied deur pastoor Greg Laurie. Op sy reguit, geselsende manier bring Pastoor Greg relevante insig in die Woord en help jou om "God te ken en Hom bekend te maak" in jou daaglikse Christen wandel.
More
We would like to thank Greg Laurie and Harvest Ministries for providing this devotional. For more information, please visit: www.harvest.org