Daaglikse geestelike boodskappe met Greg LaurieVoorbeeld
ʼn Gebed vir die Vyand
Die eerste stelling wat Jesus van die kruis af gemaak het, was, “Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie” (Lukas 23:34) (AOV). Miskien sou ons dit beter verstaan het as hy gesê het, “Vader, verdoem hulle,” of “Vader, veroordeel hulle.” Maar die eerste ding wat Jesus van die kruis af gesê het, was ʼn gebed vir Sy vyande: “Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie.”
Jesus het toegepas wat Hy gepreek het. Onthou dat, in die bergpredekasie op die berg, het Hy gesê, “Julle moet jul vyande lief hê; seën die wat vir julle vervloek, doen goed aan die wat vir julle haat en bid vir die wat julle beledig en julle vervolg” (Matthėüs 5:44) (AOV)
Jesus het ook ʼn profetiese voorspelling vervul. Jesaja 53, wat geskryf was honderde jare voor Christus gesterf het, het gesê dat die Messias sal intree vir die oortreders en dit is presies wat Jesus gedoen het. Hy het vir almal ingetree wat ʼn rol in Sy dood gespeel het.
Pilatus het self geweet dat Jesus onskuldig was. Hy het gesê , “Ek vind geen skuld in hierdie man nie” (Lukas 23:4) (AOV). Maar omdat hy so besorg was oor sy loopbaan en posisie, wou hy nie vir Jesus verskoon en laat gaan nie. Die gelowige leiers het geweet dat geen wettige klag teen Jesus gebring kon word nie. Selfs die Romeinse hoofman het by die kruis gesê, “Waarlik, Hy was die seun van God!” (Markus 15:39)(AOV). Judas Iskariot het geweet dat hy verkeerd gedoen het, deur te sê, “Ek het gesondig deur onskuldige bloed te verraai” (Matthėüs 27:4) (AOV).
Jesus het in effek gesê, “Vader, vergeef hulle. Hulle besef nie hoe erg dit is nie. Vergeef hulle, want hulle het vergifnis so desperaat nodig. Vergeef hulle, want hulle het ʼn sonde gepleeg bo alle begrip. Vergeef hulle, want hulle het iets gedoen erger as sleg. Vader, vergeef hulle.”
Wanneer was die laaste keer wat jy vir jou vyande gebid het?
Ter opsomming: Hoekom moet ek vir my vyande bid?
Kopiereg © 2012 deur Harvest Ministries. Alle regte voorbehou.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Dertig dae van opbouende geestelike gedagtes vanuit God se Woord aangebied deur pastoor Greg Laurie. Op sy reguit, geselsende manier bring Pastoor Greg relevante insig in die Woord en help jou om "God te ken en Hom bekend te maak" in jou daaglikse Christen wandel.
More
We would like to thank Greg Laurie and Harvest Ministries for providing this devotional. For more information, please visit: www.harvest.org