Volkome OorgaweVoorbeeld
Memoriseervers:
Geslag na geslag prys wat U doen en vertel van u magtige dade ...
Psalm 145:4
Uitdaging vir die week:
Ons moet ons geloof aan ons kinders en die volgende geslag oordra en ‘n goddelike nalatenskap nalaat vir diegene wat na ons kom. Wie in jou lewe het haar geloof goed uitgeleef en jou geїnspireer om dieselfde te doen? Maak seker jy deel hierdie week die verskil wat sy in jou lewe gemaak het. Na wie kan jy doelbewus uitreik en in belê? Daar is baie maniere om ‘n goddelike nalatenskap na te laat, maar hulle almal begin dieselfde: om te kies om die eerste stap te doen.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Hoekom is my lewe nog so vol pyn en onsekerheid alhoewel ek ‘n volgeling van Jesus is? In hierdie ses weke lange studie gaan ons baie van die bekendste verhale van vroue in die Bybel verken en wanneer ons op ‘n nuwe manier na hulle lewens kyk, gaan ons ‘n dieper waardering ontwikkel vir die pad wat hulle geloop het.
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/