Leef Getrou in 'n Ongelowige Land - 'n Studie van DaniëlVoorbeeld
Memoriseervers
“Hy is die lewende God, Hy bestaan vir ewig; sy koninkryk sal nie vernietig word nie, sy heerskappy sal nooit eindig nie.”
Daniël 6:27b
Uitdaging vir die week
Die Romeinse Pad is 'n wonderlike hulpmiddel om die evangelie met iemand te deel. Dit vertel die verhaal van Jesus se dood en opstanding, ons sonde en die verlossing wat in Christus alleen gevind word. Die verse is Romeine 3:23; 6:23; 5:8; 10:9-10; 10:13 (Jy kan Romeine 8:1 & 8:38-39 byvoeg). Sit hierdie week tyd opsy om hierdie verse te memoriseer. Jy kan dit selfs in jou Bybel merk om dit makliker vir jou te maak om vinnig daarheen te blaai wanneer jy dit met iemand wil deel.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Om as Christen in hierdie wêreld te leef, kan soms baie eensaam wees. Dit mag voel asof ons die enigstes is wat Christus getrou volg. Daniël het ook voor soortgelyke uitdagings te staan gekom. Daniël en sy vriende het gekies om God en sy weë te volg selfs al het dit ingedruis teen die wette van die land. Die boek Daniël spoor ons aan om God getrou te dien.
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans