Leef Getrou in 'n Ongelowige Land - 'n Studie van DaniëlVoorbeeld

Leef Getrou in 'n Ongelowige Land - 'n Studie van Daniël

DAG 43 VAN 43

Oordenkingsvrae

1. Waar probeer God om jou karakter te laat groei? Wat het jy deur hierdie tyd oor God se karakter geleer?

2. Wetende dat jy 'n uitverkore kind van God is, hoe kan jy Hom elke dag eer? Dit kan op 'n groot of klein manier wees.

3.Het jy al ooit gedink dat God planne vir jou het? Wat is iets wat Hy jou dalk roep om te doen of op te hou doen?

4. Waar in jou lewe moet jy bid: “Nie my wil nie, maar U wil, o Here”?

5. Waar het jy gesien hoe God jou verwagtinge oortref deur 'n gebed oor om jou iewers te plaas, te beantwoord of om jou te roep om iets te doen wat jy nooit verwag het nie? Hoe het God jou bemagtig om daardie situasie die hoof te bied en te hanteer?

Dag 42

Aangaande hierdie leesplan

Leef Getrou in 'n Ongelowige Land - 'n Studie van Daniël

Om as Christen in hierdie wêreld te leef, kan soms baie eensaam wees. Dit mag voel asof ons die enigstes is wat Christus getrou volg. Daniël het ook voor soortgelyke uitdagings te staan gekom. Daniël en sy vriende het gekies om God en sy weë te volg selfs al het dit ingedruis teen die wette van die land. Die boek Daniël spoor ons aan om God getrou te dien.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans