Leef Getrou in 'n Ongelowige Land - 'n Studie van DaniëlVoorbeeld

Leef Getrou in 'n Ongelowige Land - 'n Studie van Daniël

DAG 37 VAN 43

Memoriseervers

"Ek sal julle 'n nuwe hart en 'n nuwe gees gee, Ek sal die klip hart uit julle liggaam uithaal en julle 'n hart van vleis gee."

Esegiël 36:26

Uitdaging vir die week

God roep alle gelowiges om by Hom aan te sluit op sy missie om sy koninkryk uit te brei. Bid oor maniere waarop God jou vra om 'n stap van getrouheid te neem in jou wandel met Hom. Wees dapper en neem daardie stap! God sal jou al langs die pad bemagtig.

Dag 36Dag 38

Aangaande hierdie leesplan

Leef Getrou in 'n Ongelowige Land - 'n Studie van Daniël

Om as Christen in hierdie wêreld te leef, kan soms baie eensaam wees. Dit mag voel asof ons die enigstes is wat Christus getrou volg. Daniël het ook voor soortgelyke uitdagings te staan gekom. Daniël en sy vriende het gekies om God en sy weë te volg selfs al het dit ingedruis teen die wette van die land. Die boek Daniël spoor ons aan om God getrou te dien.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans