Leef Getrou in 'n Ongelowige Land - 'n Studie van DaniëlVoorbeeld

Leef Getrou in 'n Ongelowige Land - 'n Studie van Daniël

DAG 9 VAN 43

Memoriseervers:

Daniël het gesê: “Mag die Naam van God altyd geprys word, Hy aan wie die wysheid en die mag behoort."

Daniël 2:20

Uitdaging vir die week

Skep 'n gebedsjoernaal om jou versoeke en dankseggings aan God aan te teken. Skryf die datum neer wanneer jy die eerste keer begin bid. Gaan terug wanneer God die gebed verhoor, en skryf die datum neer waarop Hy dit beantwoord het! Om 'n joernaal te hou van God se antwoorde op gebede kan ook dien as 'n bemoediging in seisoene van wag en twyfel.

Dag 8Dag 10

Aangaande hierdie leesplan

Leef Getrou in 'n Ongelowige Land - 'n Studie van Daniël

Om as Christen in hierdie wêreld te leef, kan soms baie eensaam wees. Dit mag voel asof ons die enigstes is wat Christus getrou volg. Daniël het ook voor soortgelyke uitdagings te staan gekom. Daniël en sy vriende het gekies om God en sy weë te volg selfs al het dit ingedruis teen die wette van die land. Die boek Daniël spoor ons aan om God getrou te dien.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans