1
SPREUKE 16:3
Afrikaans 1933/1953
Laat jou werke aan die HERE oor, dan sal jou planne uitgevoer word.
Vergelyk
Verken SPREUKE 16:3
2
SPREUKE 16:9
Die hart van die mens dink sy weg uit, maar die HERE rig sy voetstappe.
Verken SPREUKE 16:9
3
SPREUKE 16:24
Vriendelike woorde is soos 'n heuningkoek: soet vir die siel en 'n genesing vir die gebeente.
Verken SPREUKE 16:24
4
SPREUKE 16:1
DIE planne van die hart is van die mens, maar die antwoord van die tong kom van die HERE.
Verken SPREUKE 16:1
5
SPREUKE 16:32
Die lankmoedige is beter as 'n held; en hy wat sy gees beheers, as een wat 'n stad inneem.
Verken SPREUKE 16:32
6
SPREUKE 16:18
Trotsheid kom voor die verbreking, en hoogmoed kom voor die val.
Verken SPREUKE 16:18
7
SPREUKE 16:2
Al die weë van 'n man is suiwer in sy oë, maar die HERE toets die geeste.
Verken SPREUKE 16:2
8
SPREUKE 16:20
Wie ag gee op die Woord, sal die goeie vind; en hy wat op die HERE vertrou, is gelukkig.
Verken SPREUKE 16:20
9
SPREUKE 16:8
Liewer 'n bietjie met geregtigheid, as 'n menigte van inkomste met onreg.
Verken SPREUKE 16:8
10
SPREUKE 16:25
Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk, maar die einde daarvan is weë van die dood.
Verken SPREUKE 16:25
11
SPREUKE 16:28
'n Man van valse streke saai tweedrag, en 'n kwaadstoker skei vriende van mekaar.
Verken SPREUKE 16:28
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's